Die waansin van ons populistiese politiek

MAANDAG MET MAX

Die waansin van ons populistiese politiek

NUUSBRIEF: 28 JUNIE 2021

Goeiemôre!

Daar is ’n waansin los in ons nasionale politieke diskoers, ’n Trump-agtige, goedkoop populistiese kultuur waarin daar geen plek vir feite of rede is nie.

Kies ’n kant of ’n posisie en staan daarby, wat ook al die waarheid. Jou leuens word gedek deur die doktriene van die doel wat die middele heilig. Verlaat jou op jou mees basiese instinkte en skort alle logika op, skreeu net amandla en viva en long live en alles werk uit...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X