Oor vroetel-politici, twee stelle reëls, Covid-korrupsie en...

DONDERDAG MET ADRI

Oor vroetel-politici, twee stelle reëls, Covid-korrupsie en regop pilare

NUUSBRIEF: 1 JULIE 2021

Dagsê vriende

Geen brief vanuit Londen sou in hierdie week van pas wees as dit nie melding maak van die STOMENDE TONEEL wat op raaiselagtige wyse in die kantoor van die Britse minister van gesondheid op video vasgelê is en EKSKLUSIEF deur die poniekoerant The Sun gepubliseer is nie. WÊRELD-EKSKLUSIEF, om presies te wees.

('n Mens kan hier nie die gulde geleentheid laat verbygaan om te meld dat die Britse Sunday Times 15 maande terug geskryf (https://www.thetimes.co.uk/article/inside-no-10-everyone-is-at-war-over-coronavirus-56rwtmf9q) het dat amptenare in die gesondheidsdepartement toe al na Matt Hancock verwys as Matt Handjob nie.)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.