Stukkende dorpe hier en elders, Delta is oral, en hoeveel ...

DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS

Stukkende dorpe hier en elders, Delta is oral, en hoeveel narsiste ken jy?

NUUSBRIEF: 3 JULIE 2021

Goeiemôre vriende

Dis weer Saterdag, en dus tyd vir ons om weer aanbevelings te doen oor 'n paar van ons lekkerste stories van die week waarmee jy jou dag kan verwyl.

Buiten ons drie topstories van Piet Croucamp (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2021-07-01-mymeringe-van-n-skrootwerf-antropoloog/) (oor giftige politiek en ivermektien-obsessies), Max du Preez (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2021-07-01-politieke-notaboek-zuma-potiese-geregtigheid-is-wat-dit-is/) (oor poëtiese geregtigheid vir Zuma), en Anneliese Burgess (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2021-07-02-ken-jou-disinformant-101-die-boere-profeet-en-haar-remote-kill-visie/) (oor 'n boere-“profeet" en haar “remote-kill-visie"), is hier ses ander moetlees-aanbevelings uit hierdie week se uitgawe:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X