Weerpraatjies, lemmetjiewater met sout, ’n skadu-kunstenaar...

SONDAG MET ANNELIESE

Weerpraatjies, lemmetjiewater met sout, ’n skadu-kunstenaar en ... (eiervrug!)

NUUSBRIEF: 4 JULIE 2021

Goeiemôre, hoe is die weer daar by julle?

Dit is 'n lieflike oggend hier. Die wind het oornag loop lê en die geniepsigheid in die lug is weg. Ek dink ek kan vandag selfs 'n see-swem aandurf.

As jy op 'n plaas groot geword het, dan weet jy hoe sentraal gesprekke oor die weer is. Jou bestaan draai om die weer. Gesprekke oor hoe die wolke lyk, of die wind gaan draai, bespiegelings oor die eerste swartryp. Jammerklae oor die Suidooster wat opsteek (dit beteken die reën is weg) of vrees oor die noordwestewind in die winter (wat vure van die dorp se kant kan aanjaag). En dan, as die reën uiteindelik kom, die gesprekke oor of dit gaan hou en hoeveel “punte" daar sal wees...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.