Die wondere van WhatsApp, ’n chenin vol perde, en gerookte vis

SONDAG MET ANNELIESE

Die wondere van WhatsApp, ’n chenin vol perde, en gerookte vis

NUUSBRIEF: 11 JULIE 2021

Goeiemôre liewe vriende

Gistermiddag sit en skryf ek hierdie brief op my skootrekenaar in die kar al stampende op 'n grondpad na 'n hutjie aan die Wildekus. Ek sal hierdie week vir 'n paar dae op een van die mees afgeleë plekke in die land presies kan doen wat ek die afgelope jaar in my studeerkamer gedoen het.

En selfs dít was grensverskuiwend, want toe ons Vrye Weekblad twee en 'n half jaar gelede begin het, was ons die enigste publikasie in die Arena-groep wat heeltemal virtueel gewerk het. Dit was toe nog 'n ongewone ding. Die res van die publikasies het vanuit die groot, moderne nuuskantoor in Johannesburg gewerk...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X