Soos elke Saterdag, hiermee ons aanbevelings vir 'n paar van ons lekkerste stories in die jongste uitgawe van Vrye Weekblad.
Buiten ons drie topstories van Max du Preez (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2021-07-15-sa-se-swart-week-ons-wag-op-die-kaptein/) (oor Suid-Afrika se Swart Week), Adri Kotzé (https://www.vryeweekblad.com/wetenskap-en-tegnologie/2021-07-16-ivermektien-kwakke-n-supersterre-is-dissipels-maar-die-wetenskap-s-nog-nee/) (oor die rol van die sogenaamde intellektuele donker web in die bevordering van ivermektien as “wondermiddel” teen Covid-19), en Piet Croucamp (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2021-07-15-die-logika-van-die-chaos/) (oor die logika van die chaos agter die afgelope week se geplunder), is hier ses ander moetlees-aanbevelings uit hierdie week se uitgawe:..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS
Onwaarskynlike helde, ’n reis na die verlede, en spioenasiesake so duidelik soos modder
NUUSBRIEF: 17 JULIE 2021
DEEL
Goeiemôre vriende
Soos elke Saterdag, hiermee ons aanbevelings vir 'n paar van ons lekkerste stories in die jongste uitgawe van Vrye Weekblad.
Buiten ons drie topstories van Max du Preez (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2021-07-15-sa-se-swart-week-ons-wag-op-die-kaptein/) (oor Suid-Afrika se Swart Week), Adri Kotzé (https://www.vryeweekblad.com/wetenskap-en-tegnologie/2021-07-16-ivermektien-kwakke-n-supersterre-is-dissipels-maar-die-wetenskap-s-nog-nee/) (oor die rol van die sogenaamde intellektuele donker web in die bevordering van ivermektien as “wondermiddel” teen Covid-19), en Piet Croucamp (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2021-07-15-die-logika-van-die-chaos/) (oor die logika van die chaos agter die afgelope week se geplunder), is hier ses ander moetlees-aanbevelings uit hierdie week se uitgawe:..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.