Die ander dag nog was dit lekker om te aanskou hoedat ons land steeds op die wêreldverhoog geag word toe pres. Cyril Ramaphosa die G7-beraad in Brittanje as die enigste Afrika-leier bygewoon het.
Ons aansien in die oë van die internasionale gemeenskap is dus aan’t herstel, het ons onsself met ’n warm gevoel oortuig. Ons kan met ons kop omhoog loop. Oogkontak met die magtiges van die wêreld maak. Kyk dan net hoe gemoedelik is Ramaphosa deur premier Boris Johnson en die Amerikaanse president, Joe Biden, verwelkom. En Cyril-sjarme staan mos hoeka sulke tye nie terug vir enigiemand nie en trek nie klein koppie nie. Dit gedy!..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
'N HOT NOOT MET HEINDRICH
Sport en die geld-gode
NUUSBRIEF: 20 JULIE 2021
DEEL
Dagsê julle

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.