Katastrofe op katastrofe: Wat gaan aan met die wêreld se...

DONDERDAG MET ADRI

Katastrofe op katastrofe: Wat gaan aan met die wêreld se uiterste weerpatrone?

NUUSBRIEF: 22 JULIE 2021

Goeie Donderdag, vriende 

Sy sit poedelkaal in haar tuiskantoor en werk, verklaar 'n kennis op die WhatsApp-groep vir skoolma's. Ek wonder nog oor die praktiese implikasies van as sy haar koffie omstamp of oor die sleutelbord leun of vergeet om die kamera af te sit op Zoom toe 'n ander een erken sy lê in net haar onderklere voor die waaier in haar huis hier in die suide van Londen.

Ek beny hulle. My klere kleef nat van die ysblokke wat ek by my rug afgooi én die sweet (jammer vir die oormaat inligting!) wat ek nie vinnig genoeg kan wegvee nie. My brein voel soos warm sop. “Fokkit maar dis warm in Johannesburg" is omtrent al waartoe dit in staat is, à la “Somerslied (https://www.youtube.com/watch?v=b3k_koj9v00)” van vriend Chris du Plessis se Radiators in 1996. Van klere uittrek is daar geen sprake nie, in elk geval nie met die miere aan die woel waar ek na buite gevlug het nie. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.