Misdaad teen die GPS, Momofuku se lekker podsending en...

SONDAG MET ANNELIESE

Misdaad teen die GPS, Momofuku se lekker podsending en Karoo-roosterkoek

NUUSBRIEF: 25 JULIE 2021

Goeiedag liewe vriende

Ek het hierdie brief vir julle gisteraand getik, met vriesende hande, vanaf die stoep van 'n huisie in De Rust. Van waar ek gesit het, het die sneeubedekte berge om my in die maanskyn gegloei. Ek het gaan hout gooi op die donkie wat die water sou warm maak vir my bad. Die kaggel binne was goed aan die gang. En daar was selfs 'n komplimentêre bottel wyn.

Voor ons verder gaan, ons het tans 'n wonderlike Kersfees-in-Julie-aanbod vir nuwe intekenare. So as jy nog nie 'n betaalde lid van Vrye Weekblad is nie, is dit nou jou kans om 'n vet 30% afslag te kry! Dit beteken jy betaal slegs R18 'n week (R72 per maand), en R16 'n week (R64 per maand) as jy 'n pensioenaris is. Klik hier (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2021-07-21-kersfees-in-julie-teken-nou-in-en-kry-30-afslag/) om gebruik te maak van die aanbod!..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.