Nie ’n enkele woord nie

'N HOT NOOT MET HEINDRICH

Nie ’n enkele woord nie

NUUSBRIEF: 27 JULIE 2021

Hallo julle

Dit is vandag die 27ste dag vandat ek myself voorgeneem het ek gaan nou in alle erns begin skryf aan die boek wat net nie kan klaarkom nie. Ek het dit selfs in my Google-kalender aangeteken: Elke dag tot en met my 48ste verjaardag môre sou ek 1,000 woorde skryf.

Maar dink jy nou ek het al ’n enkele woord sedertdien geskryf gekry? Huh-uh. Niks maak nie – en ek skaam my dood daaroor, want weet julle hoe opgewonde ’n uitgewer was toe dié in my nuusbrief van 15 Junie (https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2021-06-15-wie-se-fout-is-ek/) ’n verwysing na my onvoltooide manuskrip raak gelees het?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X