Want uiteet is verkwikking vir die siel

DONDERDAG MET HANLIE

Want uiteet is verkwikking vir die siel

NUUSBRIEF: 29 JULIE 2021

Goeiemôre! 

Laas naweek het die selfbejammering my getref. Ek mis vreemde goed, soos pool speel (op my dag was ek die Queen van die Bo in Melville) en roadtrips (ek is besonder goed met playlists en snacks). Ek mis musicals in die Fugard en koue aande in 'n berghut met al my vriende by 'n kaggelvuur. 

Maar wat ek die meeste mis, is proper uiteet. Daai waarvoor jy jou beenhare skeer en 'n fleurige rok aantrek, en jou budget blaas op water met borrels en voorgereg én nagereg. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X