Een vrou se verset teen SAL-staatskaping, Cyril se Rubicon, en ...

DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS

Een vrou se verset teen SAL-staatskaping, Cyril se Rubicon, en Boekbedonnerd nr. 23

NUUSBRIEF: 31 JULIE 2021

Goeiemôre vriende

Dis Saterdag en dus weer tyd vir Die Groot Saterdag-leeslys uit die vars nuwe uitgawe van (https://www.vryeweekblad.com/uitgawes/2021-07-30-vrydag-30-julie-2021/)Vrye Weekblad (https://www.vryeweekblad.com/uitgawes/2021-07-30-vrydag-30-julie-2021/). Soos elke week, hiermee ons aanbevelings vir 'n paar van ons lekkerste stories.

Buiten ons drie topstories van Max du Preez (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2021-07-29-oproer-en-plundering-n-wekroep-eerder-as-n-doodskoot/) (oor die oproer wat 'n wekroep eerder as 'n doodskoot is), Piet Croucamp (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2021-07-29-wie-gaan-trek-uit-die-uniegebou/) (oor Ramaphosa wat sy kabinet sal moet skommel), en Erika Gibson (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2021-07-29-mosambiekse-mag-ons-gaan-soos-die-flentergatte-lyk/) (oor die weermag se vredesingryping in Mosambiek), is hier ses ander moetlees-aanbevelings uit hierdie week se uitgawe:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X