Mymeringe oor die mooie Karoo

SONDAG MET ANNELIESE

Mymeringe oor die mooie Karoo

NUUSBRIEF: 1 AUGUSTUS 2021

Goeiemôre liewe vriende 

Vandag is my laaste dag in die Karoo. Dan is dit terug huis toe en terug na my kantoor-op-my-rusbank in die voorkamer.

Ná my brief verlede Sondag het ek so baie lieflike briewe van julle ontvang met herinneringe van en hunkering na reis (en oor die Karoo spesifiek) dat ek besluit het ek gesels sommer vandag oor die afgelope week...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X