En hoor jy die magtige dreuning? Gmnf!

MAANDAG MET MAX

En hoor jy die magtige dreuning? Gmnf!

NUUSBRIEF: 2 AUGUSTUS 2021

Goeiemôre!

Hier’s my vraag vanoggend: Hoekom het pres. Cyril Ramaphosa so blitsvinnig gatomgeswaai met sy aanvanklike diagnose dat die week van anargie deels aan etniese mobilisering te wyte was?

Ek meen, ons, die mense van Suid-Afrika, het mos oë en ore. Ons het mos self gesien hoe die kwansuise amabutho met hulle luiperdvelle, skilde en knopkieries by Nkandla hulle lojaliteit aan die “100% Zuluboy” veelwywer belowe het net voor die oproer begin het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X