Oor die h-, B- en k-woorde

'N HOT NOOT MET HEINDRICH

Oor die h-, B- en k-woorde

NUUSBRIEF: 3 AUGUSTUS 2021

Goeiedag liewe mense

B. is ’n Vrye Weekblad-leser. Hy het verlede week ’n brief aan ons redaksie geskryf met ’n versoek dat daar ’n einde gemaak moet word aan die titel van hierdie Dinsdag-nuusbrief. Met onmiddellike effek.

Ek haal my hoed af vir B. Hy maak nie van sy hart ’n moordkuil nie. Hy verwoord ook waarskynlik wat baie ander lesers al gedink het of wou sê, maar dalk nie geweet het presies hoe om dit te doen nie. In Suid-Afrika moet ons mos tog gedurig so versigtig wees om nie in die strik van raslandmyne te trap nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X