Agter Cyril se geploeter sit (blykbaar) ’n plan

MAANDAG MET MAX

Agter Cyril se geploeter sit (blykbaar) ’n plan

NUUSBRIEF: 9 AUGUSTUS 2021

Goeiemôre!

Die kommentariaat was gou om te verklaar dat pres. Cyril Ramaphosa ’n ANC-kabinet eerder as ’n kabinet vir die land aangestel het, en dus die party voor die nasionale belang gestel het.

Dit is seker so, maar daar is nie ’n regeringsleier of staatshoof in enige demokrasie wat dit kan bekostig om die uitvoerende gesag suiwer op meriete aan te stel nie. Die verskillende belangegroepe, taalgroepe, streke en faksies in die regerende party moet noodwendig in ag geneem word as die president of eerste minister ’n stabiele, ondersteunende kabinet wil hê...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X