Dít werk op my kerrie

'N HOT NOOT MET HEINDRICH

Dít werk op my kerrie

NUUSBRIEF: 10 AUGUSTUS 2021

Dagsê julle

Dankie aan almal wat so passievol, ernstig, lighartig, nootvas en “hot en haar” (erkenning aan Sybrandus Adema en die Woordeboek vir die Afrikaanse Taal) saam gepraat het oor my versoek verlede week dat ons gedagtes moet uitruil oor die gebruik van “hot noot” in die titel van my nuusbrief.

Ek sou seker ’n aantal weke lank oor die verskillende fassette van al die terugvoering – per e-pos en uit kommentare onderaan die bulletin – kon skryf, maar helaas moes ek enkeles kies om vandag hier (ietwat verkort) aan te haal...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.