Oor virusse, variante en vaksiene, romkoms en ’n skoorsoekerige ...

DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS

Oor virusse, variante en vaksiene, romkoms en ’n skoorsoekerige satirikus

NUUSBRIEF: 14 AUGUSTUS 2021

Goeiemôre vriende

Soos elke Saterdag, hier is ons aanbevelings vir 'n paar van die lekkerste stories uit die nuwe uitgawe van Vrye Weekblad (https://www.vryeweekblad.com/uitgawes/2021-08-13-vrydag-13-augustus-2021/). Jy kry iets van alles – skerp jou kennis op oor Covid, lees meer oor die ekonomie, dis Boekbedonnerd-week, en daar is lekker ligte vermaak oor die romantiese komedies van die laat 80's tot die vroeë 2000's. Trek jou foon, tablet of rekenaar nader, kry die koffie reg, en ... daar gaan jy.

Covid-blitskursus: alles oor virusse, variante en vaksiene (https://www.vryeweekblad.com/gesondheid-en-omgewing/2021-08-12-covid-blitskursus-alles-oor-virusse-variante-en-entstowwe/)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X