Om te vou of nie te vou nie? (Ek’s ’n vouer.)

SONDAG MET ANNELIESE

Om te vou of nie te vou nie? (Ek’s ’n vouer.)

NUUSBRIEF: 15 AUGUSTUS 2021

Goeiemore liewe vriende

Om te vou of nie te vou nie is die vraag waarop ek uiteindelik die antwoord het. Vir my altans. Maar ek het my opinie verander. Tot onlangs sou ek dit nooit gedoen het nie.

My dogter is met afgryse vervul daaroor. Volgens haar is boeke heilig. Sy trek elke boek wat sy lees met plastiek oor sodat dit nie in haar skoolrugsak seer kry nie en swymel oor hardebande, en vandag moes ek dorp toe om sulke klein vlaggies te gaan koop, want #annotation is nou blykbaar 'n ding vir tieners. Pienk vir “great quotes" en “groen" vir emosie, ensovoorts (die weë van Die Tiener bly vir my duister). Dankie, Tik Tok...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X