’n Spele is nie speletjies nie

'N HOT NOOT MET HEINDRICH

’n Spele is nie speletjies nie

NUUSBRIEF: 17 AUGUSTUS 2021

Hallo julle

Ek weet as iemand wat op skool ’n reserwe in die atletiekspan was – ’n hele reserwe, ja – behoort ek seker nie eens my mond hieroor oop te maak nie. Maar is ek die enigste een wat meen die minister van sport én die land se atletiekbase behoort te bedank oor ons treurige Olimpiese vertoning in Tokio?

Okei, Caster Semenya was nie daar nie; Wayde van Niekerk het nog nooit werklik van sy raakrugbybesering herstel nie; en ek weet nie watse psigiese en fisieke uitdagings dit aan ’n atleet stel wanneer ’n globale pandemie jou keer om soos normaalweg te kan voorberei nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X