Nie net ’n Vrye Weekblad nie, maar ook (dié kere) Gratis,...

O DONDERDAG!

Nie net ’n Vrye Weekblad nie, maar ook (dié kere) Gratis, Verniet en Mahala

NUUSBRIEF: 25 AUGUSTUS 2021

Dagsê!

Elke nou en dan vra iemand waarom hulle dan moet betaal vir iets wat VRYE Weekblad genoem word. Kort antwoord: Daai gaan (gewoonlik) nie oor die prys nie.

Dit kan nogal snaaks wees as iemand iets lees of hoor of verstaan op 'n ander manier as wat dit bedoel is. Soos die keer toe 'n man vreeslik verbaas was om te hoor dat nee, die redaksie van Finweek weet nie hoe laat hoogwater in Port Nolloth vanaand is nie. Want sien, dis nie 'n hengeltydskrif nie .....

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.