Ons gee jou meer Vrye Tyd!

DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS

Ons gee jou meer Vrye Tyd!

NUUSBRIEF: 28 AUGUSTUS 2021

Goeiemôre vriende

Ek nooi jou om hierdie week ons eerste einde-van-die-maand-leefstyl-“bylae" te geniet. Ek gebruik aanhalingstekens, want met 'n aanlyn publikasie is dit nie regtig 'n bylae nie, maar wel 'n afsonderlike afdeling by vryeweekblad.com (http://www.vryeweekblad.com) wat ons Vrye Tyd noem. Hier deel ons korter en ligter lekkerlees-stories oor kos en reis en naweke weg, oor tuinmaak en leefstyl-trends en veel meer.

En onthou hierdie week is al ons stories gratis, en gee ons boonop net vir hierdie week 'n 50% afslag op alle intekeninge (https://www.vryeweekblad.com/buy/50off/). Ons hoop jy hou so baie van wat jy lees dat jy sal inteken, en dan kan jy elke week alles lees. Klik op die skakels in die teks hieronder – of gaan na heel onder en klik op die foto van die storie wat jy wil lees. Ek stel voor jy skink vir jou 'n koppie tee en lees sommer almal!..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.