Rus sag, Babita. Ek hou vir Theara in my hart.

SONDAG MET ANNELIESE

Rus sag, Babita. Ek hou vir Theara in my hart.

NUUSBRIEF: 29 AUGUSTUS 2021

Goeiemôre

Ek kry nie vir Babita Deokaran uit my kop nie. 

Miskien is dit die feit dat sy presies so oud soos ek was. Miskien is dit omdat sy een kind gehad het, net soos ek. En dat haar dogter 16 is, soos myne. Of miskien is dit die effe-uit-fokus-foto by ons artikel (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2021-08-26-moenie-n-maak-of-julle-babita-deokaran-waardeer-het-toe-sy-nog-geleef-het-nie/) oor haar sluipmoord wat my nie wil laat gaan nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X