Ek weet nie of die Protea-afrigter Mark Boucher 'n rassis is nie. Net hy weet wat werklik in sy hart aangaan.
Die meeste swart en bruin joernaliste en gebruikers van sosiale media glo wel hy is 'n rassis en wil hom summier afgedank sien. Hulle verklaar ook sommer hy is 'n swak afrigter. Sy assistant-afrigter, Enoch Nkwe, wat pas bedank het, moet dadelik in sy plek aangestel word, sê hulle. Nkwe sê hy voel ondermyn en dat sy werksituasie toksies was...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
MAANDAG MET MAX
Die Proteas as gevallestudie vir SA
NUUSBRIEF: 30 AUGUSTUS 2021
DEEL
Goeiemôre!
Ek weet nie of die Protea-afrigter Mark Boucher 'n rassis is nie. Net hy weet wat werklik in sy hart aangaan.
Die meeste swart en bruin joernaliste en gebruikers van sosiale media glo wel hy is 'n rassis en wil hom summier afgedank sien. Hulle verklaar ook sommer hy is 'n swak afrigter. Sy assistant-afrigter, Enoch Nkwe, wat pas bedank het, moet dadelik in sy plek aangestel word, sê hulle. Nkwe sê hy voel ondermyn en dat sy werksituasie toksies was...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.