Onderwysers, dalk, maar opvoeders?

'N HOT NOOT

Onderwysers, dalk, maar opvoeders?

NUUSBRIEF: 31 AUGUSTUS 2021

Hallo julle,

Ek wou mos laas week al geskryf het oor die eerste tekens van die lente, maar toe gaan draai ek by die sosialemedia-gerugte van 'n verwagte nasionale “shutdown”, wat helaas op niks uitgeloop het nie.

Ek besluit toe dalk moet ek vandag oor die seisoensverandering skryf, maar die afgelope naweek was so bitter koud hier bo in Johannesburg dat ek toe wéér van plan verander...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.