Rommel-engele en morsjors-jafels: Iemand moet altyd die gemors ...

DONDERDAG MET ADRI

Rommel-engele en morsjors-jafels: Iemand moet altyd die gemors skoonmaak

NUUSBRIEF: 2 September 2021

Goeie Donderdag, vriende

My held is iets oor die 90 en loop elke liewe oggend – sonskyn, wind, reën of sneeu, Kersdag en Nuwejaar en Moedersdag inkluis – met sy kierie straataf en tel ander mense se rommel met 'n lang knyp-kontrepsie op.

Tussendeur stop hy elke nou en dan die verkeer sodat laerskoolkinders veilig die straat kan oorsteek, maak geselsies met hondestappers (hy hou 'n sakkie honde-lekkernye byderhand),wikkel 'n verstopte drein skoon en pluk onkruid op die sypaadjie uit...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X