Vroue blaas die fluitjie, Krotoa krap die US om, en ’n ...

DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS

Vroue blaas die fluitjie, Krotoa krap die US om, en ’n toevallige skurk

NUUSBRIEF: 4 SEPTEMBER 2021

Goeiemôre vriende

Dis weer Saterdag, en oudergewoonte het ons 'n paar aanbevelings van ons lekkerste stories uit die jongste uitgawe (https://www.vryeweekblad.com/uitgawes/2021-09-03-vrydag-3-september-2021/) van Vrye Weekblad. Dis nou wel amptelik lente, maar daar is steeds 'n byt in die lug op plekke – so trek jou pantoffels nader, skink 'n lekker koppie koffie of tee en sit terug met die elektroniese toestel van jou keuse.

Hoe om te weet wanneer die wêreld gaan eindig (../mense-en-kultuur/2021-09-02-hoe-om-te-weet-wanneer-die-wreld-gaan-eindig/)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X