Helen klink soms net so roekeloos soos Juju

MAANDAG MET MAX

Helen klink soms net so roekeloos soos Juju

NUUSBRIEF: 6 SEPTEMBER 2021

Goeiemôre!

Die ANC verdien nie ’n tweede kans om hulle ongelooflike versuim om oral kandidate vir die komende plaaslike verkiesing te registreer, reg te maak nie.

Maar ek sou sterk wou redeneer die kiesers van Suid-Afrika en ons demokratiese stelsel verdien wel dat die onafhanklike verkiesingskommissie (OVK) ’n uitsondering maak en die party nog ’n kans gee om hulle brouwerk reg te maak...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X