Moenie dat die opposisie ons op ’n dwaalspoor lei nie

'N HOT NOOT MET HEINDRICH

Moenie dat die opposisie ons op ’n dwaalspoor lei nie

NUUSBRIEF: 7 September 2021

Hallo julle

Max het gister oor Helen Zille geskryf en terwyl ek dit gelees het, het ek gedink aan ’n boodskap wat sy die ander dag vir my gestuur het. Dit was in reaksie op ’n medianavraag wat ek aan haar gerig het nadat die DA se nasionale woordvoerder, Siviwe Gwarube, my na haar verwys het.

“Ag, Heindrich,” skryf sy, “ek wil nie betrokke raak in controversies nie.” Maar dan, soos my vriend dr. Hendrik Snyders so graag sê, “verdermeer”, skryf sy: “Regtig, elke liewe ding wat ek sê raak ’n controversy.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.