Die foto in die Daily Dispatch wys 'n mooi vrou met hoë wangbene en sagte oë. Zolisa Panyaza dra 'n vlootblou windjekker en 'n rooi kopdoek en staan in 'n ruie mielieland. In haar hande is drie groot mielies. Sy kyk strak in die kamera. Die foto is 'n paar jaar gelede geneem.
Zolisa en haar 20-jarige seun, Sinentlahla, is verlede Donderdag, net na agtuur die aand, dood geskiet in die voordeur van hulle huis op die plaas Eversely in Komga. Zolisa se 12-jarige dogter het in die badkamer weggekruip en later alarm gemaak toe die moordenaars hulle uit die voete gemaak het...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SONDAG MET ANNELIESE
Nóg ’n plaasmoord wat by my spook
NUUSBRIEF: 12 SEPTEMBER 2021
DEEL
Goeiemôre
Die foto in die Daily Dispatch wys 'n mooi vrou met hoë wangbene en sagte oë. Zolisa Panyaza dra 'n vlootblou windjekker en 'n rooi kopdoek en staan in 'n ruie mielieland. In haar hande is drie groot mielies. Sy kyk strak in die kamera. Die foto is 'n paar jaar gelede geneem.
Zolisa en haar 20-jarige seun, Sinentlahla, is verlede Donderdag, net na agtuur die aand, dood geskiet in die voordeur van hulle huis op die plaas Eversely in Komga. Zolisa se 12-jarige dogter het in die badkamer weggekruip en later alarm gemaak toe die moordenaars hulle uit die voete gemaak het...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.