‘Entstofpaspoort’, ja

'N HOT NOOT MET HEINDRICH

‘Entstofpaspoort’, ja

NUUSBRIEF: 14 SEPTEMBER 2021

My mede-Vrye Weekblad-burgers

Noudat die president ook Sondagaand oor die nuwe verskynsel van ’n sogenaamde “entstofpaspoort” gepraat het, gaan loer ek na my werklike paspoort. Op die voorkant is die landswapen in goud op groen gedruk met die leuse wat ons diversiteit in die |Xam-taal vier: !ke e: /xarra //ke - en Suid-Afrika in Engels en Frans daarby geskrywe.

(Hoekom Frans, wonder ek nou? Hoekom nie ’n ander taal eie aan Suid-Afrika, soos Zoeloe, of die Afrika-vasteland, soos Swahili, nie? Maar laat ek nou nie ’n te wye draai gooi nie.)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X