Net sommige van ons het insig in Die Aaklige Waarheid ‘wat ...

O DONDERDAG

Net sommige van ons het insig in Die Aaklige Waarheid ‘wat beslis gaan gebeur’

NUUSBRIEF: 16 SEPTEMBER 2021

Goeiemôre!

Eers die slegte nuus:

Almal van ons se toekoms is volledig in die hande van ’n klein groepie komplotters wat deur Die Geldmag gefinansier word om ’n outoritêre en sosialistiese Nuwe Wêreldorde tot stand te bring waarin ons basies net geduld sal word totdat ons niere geoes en vir al die pedofiliese drake in prins Charles se kelder onder Buckingham-paleis gevoer kan word...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X