Verkiesingstyd: Staan op en doen iets

'N HOT NOOT MET HEINDRICH

Verkiesingstyd: Staan op en doen iets

NUUSBRIEF: 21 SEPTEMBER 2021

Dagsê

Sien jy dit, hoor jy dit, vóél jy dit? Die verkiesingstyd is hier.

En ek hoop as jy teen Vrydag nog nie geregistreer was nie, dat jy die geleentheid oor die kieserregistrasienaweek die afgelope Saterdag en Sondag gebruik het om dit wel te doen. Wel, indien jy dit nie gedoen het nie, is jy seker ook nie voornemens om vorentoe oor swak dienslewering te kla nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X