Dis hoog tyd vir Vrye Tyd met (wilde)voëls, koue terte en ...

DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS

Dis hoog tyd vir Vrye Tyd met (wilde)voëls, koue terte en vuurwarm kole

NUUSBRIEF: 25 SEPTEMBER 2021

Goeie Saterdag, vriende

Dis langnaweek, die son skyn en dis hoogtyd vir Vrye Tyd! Welkom weer by ons einde-van-die-maand fokus op alles wat plesierig is. Omdat dit braai-langnaweek is, is die klem dié slag op eet (en drink).

So gooi 'n glas of 'n koppie, trek jou voorskoot aan, luister iets mooi (https://www.youtube.com/watch?v=NvSKnGRHJ0c)en voed jou liggaam én siel saam met ons!..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X