Die anti-vaxx-jihadi’s is ’n persoonlikheidstipe

MAANDAG MET MAX

Die anti-vaxx-jihadi’s is ’n persoonlikheidstipe

NUUSBRIEF: 27 SEPTEMBER 2021

Goeiedag anders- en eendersdenkendes

En daar gebeur die skokkende ondenkbare toe met my: 'n nabye familielid verklaar sy is 'n anti-vaxxer.

Dit was só 'n skok toe sy dit vir my sê dat ek op haar geskreeu het dat sy roekeloos, selfsugtig, bygelowig en domonnosel is en dat ek nie in haar geselskap wil wees nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X