Klink ’n glasie op Kramer

'N HOT NOOT

Klink ’n glasie op Kramer

NUUSBRIEF: 28 SEPTEMBER 2021

Gegroet, ’n ieder en ’n elk

Die naweek was ek in ’n David Kramer-mood, uit waardering vir dié verteller van egte, aardse Suid-Afrikaanse stories deur sy talle trefferliedjies. Jy kan hom seker vergelyk (slegte gewoonte, ek weet) met ’n Bob Dylan (“The times they are a-changin' ”), Leonard Cohen (“Hallelujah”) en ’n Don McLean (“Vincent”), maar selfs al is hy dalk deur hulle beïnvloed, was hy nog altyd in ’n klas van sy eie.

So luister ek toe Saterdagoggend vroeg, vóór die 100ste toets tussen die Springbokke en die All Blacks, na liedjies soos “Oom Kallie” (oor die oom wat wraak neem vir sy dogter se dood), “Skipskop” (oor gedwonge verskuiwings: “Asseblief, Meneer/ ag, sê tog weer/ is dit die pad/ wat ons moet môre vat?”) en daai tydlose rugby-classic “Blokkies Joubert”...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.