Gedagtes op die langpad

NUUSBRIEF

Gedagtes op die langpad

NUUSBRIEF: 3 OKTOBER 2021

Goeiemôre

Vrydag het ons Kaap toe gery. Vir 'n week om by ons groot kinders te kuier wat ons twee jaar laas gesien het. Almal is nou ingeënt en twee het reeds Covid gehad. Die jongste, wat nog nie kwalifiseer vir 'n inenting nie, het ook Covid gehad. Sy word dié week 16 en die enigste ding op haar verjaarsdaglysie was om asseblief haar sussies te mag sien. Dit was nou of nooit – die “veiligste” wat ons in 'n lang tyd sal wees.

Dit was heerlik om ná so 'n lang tyd weer deur die rituele van 'n langpadrit met die gesin te gaan. Padkos en flesse tee. Die marmot-hok en die groot koelboks in die kattebak. 'n Sak boeke (want die vooruitsig van 12 ure se ononderbroke leestyd maak dit heeltemal onmoontlik om net een te kies). 'n Notaboek en nuwe pen. Roosterbrood by die Nanaga-padstal. Ons eet dit staan-staan langs die kar saam met soet tee voor ons weer aanstoot...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.