Oor martini’s met feta-water, die lewe van bome en Nazi-weerwolwe

SONDAG MET ANNELIESE

Oor martini’s met feta-water, die lewe van bome en Nazi-weerwolwe

NUUSBRIEF: 10 OKTOBER 2021

Goeiemôre

Ek was die afgelope week met verlof.

Dit was die eerste keer in 'n baie lang tyd dat ek die werk se WhatsApp-groep stilgemaak en e-posse 'n week lank geïgnoreer het. Ek het ook doelbewus niks gelees wat met die politiek of die verkiesing of Covid of die uitmekaarval van die wêreld te doen gehad het nie. Dit het vreemd gevoel, maar dit was uiters verkwikkend. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X