Hoe gemaak met die bose empire Facebook?

MAANDAG MET MAX

Hoe gemaak met die bose empire Facebook?

NUUSBRIEF: 11 OKTOBER 2021

Dagsê

Ek was baie trots en opgewonde toe dit bekend geword het dat twee mede-joernaliste, Maria Ressa van die Filippyne en Dmitry Muratov van Rusland, die wenners van 2021 se Nobelprys vir Vrede is.

Ek het my hele volwasse lewe aan die stryd vir vryheid van spraak, beskikbaarheid van inligting en respek vir feite en waarheid gewy. Dit is die murg van 'n gesonde openbare mening en dus van die demokrasie en 'n oop samelewing...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X