Pelle op plakkate

’N HOT NOOT MET HEINDRICH

Pelle op plakkate

NUUSBRIEF: 12 OKTOBER 2021

Hallo julle

Ek weet ek hoef julle dit nie te sê nie, maar verkiesingskoors hang nou behoorlik in die lentelug – oral waar jy gaan, oral waar jy kyk.

Nou verbeel jy jou ’n vriend, kennisse, mense na wie jy opkyk (en ook dalk ’n eks hier en daar) in die meeste van die groter partye en ook van die nuwe Oktober-bloeisels wat hul verskyning maak in veral kleiner dorpe op die platteland...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.