Prue se resep: Probeer álles, maar kom net eers deur die week

DONDERDAG MET ADRI

Prue se resep: Probeer álles, maar kom net eers deur die week

NUUSBRIEF: 14 OKTOBER 2021

Goeie Donderdag

Doen net goed genoeg dat jy nie die heel vrotste van almal is nie. Sorg dus dat jy nie laaste kom nie, is vir my seker een van die beste pêrels advies van die kosghoeroe, sakebrein, skrywer, TV-aanbieder en onlangs dame van die Britse ryk (soos in die vroulike weergawe van ridder), Prue Leith.

Dis raad wat Leith aan senuagtige deelnemers van die TV-werklikheidsreeks The Great British Bake Off gee om elke week te oorleef, maar as ek die tipe mens was wat graag inspirerende versies gedeel het waarvolgens mens jou lewe moet rig, sou dít elke dag op my Facebook-blad gewees het. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.