Oor giftige manlikheid, Kgetlengrivier se onafhanklikes, en ’n ...

DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS

Oor giftige manlikheid, Kgetlengrivier se onafhanklikes, en ’n sexy perske-resep

NUUSBRIEF: 16 OKTOBER 2021

Goeiemôre vriende

Dis sowaar al weer naweek, en hiermee ons aanbevelings vir van ons lekkerste artikels uit die jongste uitgawe (https://www.vryeweekblad.com/uitgawes/2021-10-08-vrydag-8-oktober-2021/) van Vrye Weekblad vir jou Groot Saterdag-leeslys. Daar is iets van en oor alles – van toksiese manlikheid en plaaslikeregeringsverkiesings tot Nettie Pikeur se perske-geregte en Squid Game op Netflix.

Om ’n vark oor die wenstreep te ry (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2021-10-14-om-n-vark-oor-die-wenstreep-te-ry/)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X