Kom ons bou stede waarop Afrika trots kan wees

MAANDAG MET MAX

Kom ons bou stede waarop Afrika trots kan wees

NUUSBRIEF: 18 OKTOBER 2021

Dagsê

Ek word diep geroer deur mense wat haweloos is of in plakkerskampe bly. As ek nie wit en bevoorreg gebore is en maklik deur skool en universiteit na 'n suksesvolle loopbaan gevorder het nie, kon dit ek gewees het. There but for the grace of God go I.

Maar ek wil nie hê haweloses moet in my buurt op straat slaap nie en ek sal nooit 'n huis langs 'n plakkerskamp koop nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X