Wie sit agter jou nuus?

DONDERDAG MET HANLIE

Wie sit agter jou nuus?

NUUSBRIEF: 21 OKTOBER 2021

Goeiemôre

Beproef alles en behou die goeie, so sê die Bybel. Maar daai alles is deesdae aansienlik meer en die beproewing heelwat groter as 2,000 jaar of so gelede, dus raak dit al hoe moeiliker om te bepaal wat is nou eintlik die goeie.   

Ek praat spesifiek van aanlyn nuus hier, want soos ons met Covid en met die naderende stemdag gesien het, is nie almal ewe behendig met die proefstadium nie. Dis verstommend dat dieselfde mense wat nie medisyne neem voordat hulle die voubiljet gelees het nie diegene is wat 'n nuusstorie versprei van 'n webwerf wat ook skryf dat Joe Biden 'n hologram is en dat Elvis leef. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.