Die ‘groot skeiding’, Tucci se negroni en Warren Buffet se wenke ...

SONDAG MET ANNELIESE

Die ‘groot skeiding’, Tucci se negroni en Warren Buffet se wenke vir meer tyd

NUUSBRIEF: 24 OKTOBER 2021

Goeiemôre

Die wind waai woes hier in aan die Ooskus vanoggend. Die see pronk van die seeperde. Dit is 'n lekker dag vir binne-bly.

Op pad winkel toe vanoggend om melk te gaan koop, ry ek verby 'n bakkie met EFF-outjies wat plakkate opsit. Ek bewonder hulle ywer, want ek twyfel of hulle vreeslik aftrek gaan kry hier in die spesifieke woonbuurt, maar die musiek wat vanuit die groot luidsprekers gebulder het was heel prettig, en wie weet, miskien is hier 'n klomp rooies wat Maandag oor 'n week hulle kruisies langs Juju se gesiggie gaan trek. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X