Die wonder van woordmakers

'N HOT NOOT MET HEINDRICH

Die wonder van woordmakers

NUUSBRIEF: 26 OKTOBER 2021

Hallo julle

Terwyl ons nog vir die volgende paar dae oorval sal word met die taal van verkiesings – partye en politici wat kiesers probeer oorreed om hul kruisies agter die “regte” naam te maak; politieke opponente wat mekaar slegsê, mekaar se prestasies met brille van bevooroordeelheid beoordeel – bevind ek my die afgelope naweek by ’n bekende kreatiewe oase in Wellington.

Hier kon ’n mens weer ’n bietjie (ná anderhalf jaar se inperking van alles wat ons voor corona geïnspireer het) na die taal van digters en ander woordkunstenaars luister. “Woordmakers,” word hulle by dié geleentheid genoem. Dit was Saterdag by die Tuin van Digters by die Breytenbach-sentrum in Wellington...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X