Oor centibiljoenêrs, president Malema en ander ondenkbare dinge

O DONDERDAG!

Oor centibiljoenêrs, president Malema en ander ondenkbare dinge

NUUSBRIEF: 28 OKTOBER 2021

Dagsê

Die meeste van ons kan nie sê dat ons Maandagaand gaan slaap het met ’n netto waarde van $36 biljoen méér as waarmee ons die oggend opgestaan het nie. Die allesoorheersende rede hiervoor is dat die meeste van ons nie Elon Musk is nie.

Die syfers raak eintlik ’n bietjie laf in die geval van die wêreld se rykste individu (wat terloops ook die wêreld se rykste African-American is). Sy totale netto waarde – en dis net die deel wat gemeet kan word in terme van sy aandeelhouding in genoteerde maatskappye – is nou volgens die Bloomberg Billionaires Index (https://www.bloomberg.com/billionaires/profiles/elon-r-musk/) sowat $290 biljoen. Dit is meer as Toyota se totale internasionale markwaarde, en net ’n rapsie minder as Suid-Afrika se bruto binnelandse produk van $301 biljoen in 2020...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X