Goeiemôre
Ek moes hierdie week fisiek na ’n bank toe gaan, wel, twee banke, iets wat ek lanklaas gedoen het, en dit was nogal ’n dag-en-nag-situasie in terme van ervaring.
My Capitec-kaart moes heraktiveer word (nadat ek my wagwoord vergeet het) en my ma se FNB-kaart moes ook herstel word na ’n aanlyn bedrog-ervaring (wat ek steeds nie verstaan nie, en waarvoor ek geen uitklaring by die bank kan bekom nie)...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.