Vind die skreeulelike in die lelike

DONDERDAG MET ADRI

Vind die skreeulelike in die lelike

NUUSBRIEF: 4 NOVEMBER

Goeie Donderdag, vriende

Dit moet iets sê van 2021 dat dit in sekere kringe gedefinieer word in terme van die sponserige skoen wat só flelik* is dat die kenmerkende gate daarin al beskryf is as die “lekplekke van alle waardigheid".

Ja, 2021 is die jaar van Crocs, daardie aanglipklompe wat van jou 'n sloffende tuindwerg maak (in elk geval as jy so kort is soos ek) en jare lank so 'n  grap was dat 'n mens nie dood – en veral nie lewendig – daarin gesien wou word nie. Maar nou is Crocs MET SPYKERHAKKE aan die voorpunt van een van die nuutste modeneigings in 'n kruisbestuiwing met die modehuis Balenciaga. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X