Van ons man in Moskou tot ‘Muriel’s Wedding’ en die ANC wat ...

DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS

Van ons man in Moskou tot ‘Muriel’s Wedding’ en die ANC wat sonder maats is

NUUSBRIEF: 13 NOVEMBER 2021

Goeiemôre vriende

Dis Saterdag die 13de, dit lyk of die hele land vir 'n verandering vandag sonskyn het, en almal kort 'n blaaskans, want dis mal hierdie tyd van die jaar. Dis die ideale tyd om agteroor te sit met die jongste uitgawe van Vrye Weekblad (https://www.vryeweekblad.com/uitgawes/2021-11-12-vrydag-12-november-2021/). Dié week skryf ons weer oor alles van politiek tot 'n Bolandse sjef in Moskou en Suid-Afrika wat 'n eie Muriel's Wedding kort.

Van die Paarl tot Pravda: ’n Suid-Afrikaanse sjef in Moskou (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2021-11-11-van-die-paarl-tot-pravda-n-suid-afrikaanse-sjef-in-moskou/)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.